“Automatiese brandblusser vir jou elektriese kas, ons weet nooit wanneer enige iets kan gebeur in jou elektriese kas nie, dit kan lewens en perseel beskerm teen brande wat in die DB box on staan, en O ja amper vergeet ek, dis baie bekostigbaar. Baie dankie Fire Stickers”
Gertruida Kleyn